Steve Schirripa | |
Geboortenaam | Steven Ralph Schirripa |
---|---|
Geboorte | 1 Augustus 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steve Schirripa (gebore 1 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fear and Loathing in Las Vegas (1998), Detroit Rock City (1999), en Must Love Dogs (2005), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).